Sy Woord in Jou Taal

Sy Woord in Jou Taal

Wie is Leef Gemeente?

Jesus gee ’n nuwe opdrag: “Julle moet mekaar liefhê; soos Ek julle liefhet, net só moet julle mekaar ook liefhê. As julle mekaar liefhet, sal almal daaraan sien dat julle my dissipels is.” – Johannes 13

‘God se liefde is soos ʼn groot seegolf wat bo-oor jou spoel en ʼn vry makende genade in jou losbreek
wat jou totaal anders laat LEEF!’

As gevolg van Sy groot liefde kan ons Leef
en Sy oorweldigende genade geniet en dus moet ons ook
alle mense met groot liefde ontmoet sodat hulle ʼn  oorweldigende genade kan geniet en so vir Hom Leef.

Ballito Leef Gemeente word op net een fondasie gebou:
Ons vertrou die BYBEL, Woord van God, woord vir woord, om denke te vernuwe en ons Leefstyl op die ewige lewe te rig.

(*Die goeie nuus sal altyd GRATIS hier bedien word*)
Kom Geniet Sy Genade!

Waar is Leef Gemeente?

Leef Aanwysings:
Ballito drive tot by T-aansluiting.
Draai links op R102.
Volg pad tot by draai van Zululand Nursery & Pencarrow Estate.
Ry in en volg pad vir so 1 km tot by Leef gebou.

Dienstye:

Sondae Oggende   08:15

Dinsdae Aande       18:30
(Leefstyl Bybelstudie)

Sondag Boodskappe

Sondag Boodskappe

Dienstye

Sondae Oggende   08:15

Dinsdae aande   18:30
(Leefstyl Bybelstudie)

Vir meer inligting of
‘n huisbesoek

Ps Evlyn Hodgson
082 905 0441

Epos vir gebed of met enige Geestelike vrae

evlyn@leefgemeente.co.za

Bank besonderhede
ABSA | Ballito Leef Gemeente | 4086605680